Aleksander II van Rusland

Aleksander II
Keiser van die Hele Rusland
Tsaar Aleksander II
Aleksander II, die "Tsaar-bevryder"
Dinastie Romanof
Bewind 1855–1881
Kroning 7 September 1856
Volle naam Aleksander Nikolajewitsj Romanof
Ander titels Tsaar
Groothertog van Finland
Koning van Pole (tot 1867)
Gebore 29 April 1818
Gesterf 13 Maart 1881
Sint Petersburg
Voorganger Nikolaas I
Opvolger Aleksander III
Gade Marie van Hesse-Darmstadt
Katharina Michailowna Dolgoroekowa (morganaties)
Kinders Aleksandra, Nikolaas, Aleksander III, Maria, Wladimir, Aleksei, Sergei, Paul
Vader Nikolaas I
Moeder Charlotte van Pruise (Aleksandra Fjodorowna)
Die Kerk van die Verlosser op Bloed is deur Aleksander III laat bou op die plek waar sy pa, Aleksander II, in ’n sluipmoordaanval gesterf het

Aleksander II Nikolajewitsj (Russies: Александр II Николаевич) (Moskou, 29 April 1818Sint Petersburg, 13 Maart 1881) was van 1855 tot met sy sluipmoord in 1881 keiser van Rusland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search